Artmap.tv.  Dit is ‘n Internasionale kuns netwerk wat die kunste van oor die hele wêreld insluit.
Kliek op enige land en lees die jongste kuns nuus van uit enige uithoek van die aarde!
Jy kan ‘n ateljee van ‘n kunstenaar of ‘n kuns gallery beleef in jou eie huis!
Die “TV section” sluit die volgende in: videos, optredes en onderhoude met kunstenaars, kritikusse, redakteurs, bestuurders van kuns gallerye en versamelaars.
Die “Analysis section” van ‘n kuns werk, is ‘n eenvoudige manier om nuwe interressante feite te ontdek, waarvan jy moontlik nie geweet het nie!
Kliek op die “Webcam section” om te sien wat gebeur gedurende opvoerings.
In die “Vote section” kan jy stem vir jou gunsteling kuns werk.
In die “Your contribution section” kan jy jou kommentaar lewer, Videos, fotos en onderhoude wat jy self gehou het instuur.  Ons sal dit publiseer!

Vir kuns gallerye:
Teken in en skep jou eie gratis bladsy:

  1. - Die geologiese inligting van jou gallery
  2. - Pers verklarings en uitstallings wat jy beplan in jou gallery
  3. - Videos en fotos van funksies gehou in jou gallery

Vir kunstenaars:
Teken in en skep jou eie bladsy gratis:

  1. - Die geologiese inligting van jou ateljee
  2. - Videos en fotos van jou uitstallings
  3. - Jou eie onderhoude

Vir bloggers:

  1. - Skryf vir ons as jy wil, stuur dit aan ons redaksie, artikels en fotos, videos en onderhoude wat jy self gemaak het oor die kuns wêreld.  Ons sal dit publiseer.

Vir Redakteurs en Publieke Amptenare:
- Teken in en laai jou pers verklarings met fotos of video van jou funksies!

Geniet ons web bladsy!